| Modulekode | TRL 800 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Kontemporêre teorieë en eietydse ontwikkelings op die terrein van literêre vertaling; verskeie benaderings tot literêre vertaling; historiese, konteksteule en linguistiese faktore wat van belang is in literêre vertaling; gevorderde praktiese vertaling van tekste met genre-spesifieke en/of kultuurspesifieke eienskappe (naas prosa, ook poësie, lirieke, drama). |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme |
|
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Afrikatale |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App